New website in progress
Thank you for visiting Stephanie du Toit’s website.
Our Website is currently in writing review stage as we are busy with a new website re-design.
Please contact me directly on: steph@stephaniedutoit.com
BINNEKORT BESKIKBAAR
TWEEDE EERSTE KEER
TWEE LANDE. TWEE WERELDE.
EEN LIEFDE OM VOOR TE VEG.
Hanli ken die reëls van haar pa se wêreld: regverdigheid het ‘n prys, en die hof vergewe nooit per ongeluk nie. Toe Marco in haar kombuis instap – ‘n Italianer, te stil vir ‘n sjef – weet sy nie watter prys hý kom eis nie.
Hy’s nie wie hy sê hy is nie. Sy is nie meer wie sy was nie.
Tussen Franschhoek se wynlande en ‘n stad wat haar geheime ken, leer Hanli ‘n tweede keer wat dit beteken om te vertrou en hoeveel dit kos om weer te verloor.
